TV Plus (Afrikaans)

KRYPTON

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 M-Net (*101) 20:00 Episode 1

Dis 200 jaar voor Superman se geboorte en oupa Seg-El veg om sy familie se eer te herstel. Dis aanskoulik, maar ons kan nie wag om te sien hoe die familie aan hul beroemde S-logo gekom het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa