TV Plus (Afrikaans)

DIE ONNIES

-

DAVID (Oscar Petersen) Die narsisties­e hoof van die Hoërskool Arendsvlei het ’n obsessie oor status en mag wat hy gebruik om homself te beskerm.

THYS (Sherman Pharo) Die mede-eienaar van die skool, wiskundeon­nie en liefdevoll­e en toegewyde pa, het altyd ’n glimlag op sy gesig en word selde sonder sy kitaar gesien.

RONEL (Melanie du Bois, Felicity Daniels in 7de Laan, 2009-2016) Ronel is ’n ondersteun­ende ma, onderwyser en aspirant-dramaturg wat haar kinders by die Hoërskool Arendsvlei inskryf om bullebakke te vermy. Haar beste vriend is Beatrice, die adjunkhoof.

CHRISTOPHE­R (Ernest St.Clair) Die aantreklik­e skoolsekre­taris is heimlik verlief op ’n onnie en dit bring later sy werk in gedrang.

 ??  ?? Die kafeteria van die Axiosskool is in die ingang omskep.
Die kafeteria van die Axiosskool is in die ingang omskep.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa