PA­SEL­LA

TV Plus (Afrikaans) - - VOORSKOU -

Sei­soen 27 Be­gin: Woens­dag 17 Ok­to­ber 19:30

Moet weet: In die 27ste sei­soen van Pa­sel­la val die kol­lig op drie be­stem­mings, drie er­va­rings so­wel as drie on­der­wer­pe van die­self­de aard, maar tog met uit­een­lo­pen­de ei­en­skap­pe. Van die on­der­wer­pe sluit by­voor­beeld oe­fen­nei­gings, re­stau­rant- er­va­rings, a­dre­na­lien-be­laai­de sport­soor­te en tot drie vis­vang­plek­ke in. Drie nu­we aan­bie­ders, die klets­ry­mer Ru­mar­cques Gel­der­bloem, die ak­tri­se A­ma­lia Uys en die san­ge­res Sasha-Lee Da­vids sluit by die span er­va­re aan­bie­ders aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.