DIE BOEK­KLUB

TV Plus (Afrikaans) - - VOORSKOU -

Sei­soen 2 Be­gin: Woens­dag 18 No­vem­ber 20:00

Moet weet: Die le­we gaan voort op die dor­pie Mer­we­vil­le in die hart­jie van die Ka­roo. Die Kaap­se hip­ster-skry­wer Tom Nie­mand (Ar­mand Au­camp), wat sy ou­ma se boek­klub en gas­te­huis op die dor­pie ge­ërf het, lek sy won­de na­dat Lil­lie (Chris­tia Vis­ser) hom aan die ein­de van sei­soen 1 ge­los het om haar fo­to­gra­fie­dro­me oor­see te be­waar­heid. ’n Paar nu­we in­wo­ners, soos die hak­ke­len­de po­li­sie­man Lou­rens (De K­lerk Oe­lof­se), maak hul op­wag­ting. Ook met Chris van Nie­kerk en Ju­ne van Merch.

Ar­mand Au­camp en Ju­ne van Merch.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.