OPENBARINGS

TV Plus (Afrikaans) - - VOORSKOU -

Sei­soen 1 Be­gin: Don­der­dag 15 No­vem­ber 20:30 Moet weet: Die ve­te­raan-ak­tri­se San­dra Prins­loo is die aan­bie­der van die nu­we ge­sels­pro­gram wat die kol­lig op Suid-A­fri­ka se groot­ste sek­tes plaas deur met voor­ma­li­ge le­de en ken­ners te praat.

San­dra Prins­loo bied die ge­sels­pro­gram Openbarings aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.