MARS (SCI-FI)

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Sei­soen 2 be­gin Son­dag 11 No­vem­ber op Nat Geo (*181) om 20:00

Moet weet: Die voorskou van die nu­we sei­soen het ons in ons spring­mie­lies laat stik ty­dens die pro­duk­sie­net­werk FOX se voor­skou­ses­sie – en ons laat vra vir meer. Die te­ma is wins ver­sus we­ten­skap en gie­rig­heid ver­sus ken­nis wan­neer ’n pri­vaat myn­maat­skap­py by O­lym­pus To­wn land, kom­pleet met spog­ge­ri­ge ruim­te­pak­ke en al die ho­ë­teg­no-speel­goed. En hul­le wil die vloer vee met sei­soen 1 se Mars-ver­ken­ners. Die klem­ver­skil in hoe ruim­te­ver­ken­ning aan­ge­pak be­hoort te word, is ty­dig, boei­end en sal nie­mand on­aan­ge­raak laat nie. Dis sci-fi op sy bes­te.

Die wê­reld van ruim­te­ver­ken­ning kan ’n ge­vaar­li­ke plek wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.