10 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - ARENDSVLEI-VOORSKOU -

Die skool se be­heer­lig­gaam word aan­ge­stel, maar Be­a­tri­ce is nie ge­luk­kig met al die le­de nie. Wes­ley is in groot moei­lik­heid by die huis, en Be­a­tri­ce sluit Da­vid uit hul ka­mer ná hy haar dreig oor haar teen­kan­ting teen van die be­heer­lig­gaam­le­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.