10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN-VOORSKOU -

Die­de­rik vat O­li­via vas oor haar ge­drag, Ag­gie is des­pe­raat om haar ver­hou­ding met Vin­ce te red, en Va­nes­sa ver­de­dig Xan­der by C­har­mai­ne en Bo­ni­ta. Fi­ka­ni se me­die­se re­pu­ta­sie word op die spel ge­plaas, en Ma­ri­aan soek ant­woor­de by Chris oor haar seun. Jus­tin help Bo­ni­ta in haar uur van nood, en Es­ti staan ’n ge­bro­ke O­li­via by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.