22 – 23 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN-VOORSKOU -

Ver­non is op­ge­won­de oor sy toe­koms in die mo­de­be­dryf, en Ma­ri­aan neem dras­tie­se stap­pe om haar seun te­rug te kry. Xan­der wil die ver­le­de ag­ter­laat en aan sy toe­koms dink, en die in­wo­ners van die Heig­hts is in rep en roer wan­neer iets by die ge­bou skeef­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.