BEDERF-BROKKIE!

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Fran­cois stuur Ric­kus op Vry­dag 12 Ok­to­ber te­rug na Hill­si­de met ’n mis­sie. Ons mag nie veel ver­klap nie, maar kan wel sê dit gaan skok­ge­vol­ge hê. In die week wat volg is al­mal ver­baas om te hoor Ric­kus is nie dood nie, en op Woens­dag 17 Ok­to­ber eis sy ge­sin ant­woor­de. Fran­cois werk op Vry­dag 19 Ok­to­ber ver­der aan sy plan vir Hill­si­de, en teen Maan­dag 29 Ok­to­ber kan C­har­mai­ne (Vi­net­te E­bra­him) haar oë nie glo nie wan­neer sy sien wat in die Laan ge­beur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.