“DIT WAS TYD OM TE­RUG TE KOM”

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Chris het ein­de Ju­lie vir so­wat vier we­ke na die 7de Laan-stel te­rug­ge­keer vir die ver­fil­ming van die sto­rie­lyn. Hy is nie weer per­ma­nent by die se­pie aan­ge­stel nie, maar sê toe 7de Laan hom vroe­ër van­jaar na­der om weer Fran­cois te speel, het hy da­de­lik ja ge­sê. “Ek het ge­voel dis tyd vir Fran­cois om te­rug te keer, maar tog is dit nie die ou Fran­cois wat ek speel nie,” sê Chris. Die skry­wers het baie kre­a­tief ge­raak met Ou Kro­ko­dil se sto­rie en vir Chris feit­lik ’n splin­ter­nu­we ka­rak­ter ge­gee.

Chris voeg by hy het nos­tal­gies ge­raak toe hy weer saam met ak­teurs soos Vi­net­te en An­ne­li­sa

Wei­land (Hil­da) to­neel­speel en ag­ter die skerms kui­er. “Din­ge het wel baie ver­an­der se­dert my dae. Daar is so­veel meer jong ak­teurs wat by die se­pie werk, maar elk­een van hul­le is baie ta­lent­vol en ek het dit vrees­lik ge­niet om teen­oor hul­le te speel.” As die ge­leent­heid weer sou op­duik om te­rug te kom, sê Chris hy sal hom­self de­fi­ni­tief be­skik­baar stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.