15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY-VOORSKOU -

Die S­try­ders is in sak en as oor die na­week se ne­der­laag, Koe­kie pro­beer haar vi­si­oe­ne te­rug­kry, en Lin­dy is te­rug uit Ne­der­land. An­na vind uit Si­mon het haar boek ge­lees, Ni­na kry die uit­slag van haar toet­se, en die S­try­der­vroue ver­ga­der oor die groot kon­sert. Koe­kie en Fe­stus be­sluit hul­le gaan vol­uit met die per­de, An­na en Reitz suk­kel om vre­de te maak, en Chris­sie voel on­ge­mak­lik oor din­ge tus­sen haar en Da­ni­ël. An­na is vas­be­slo­te om uit te trek, Ma­ry­ke en Bi­bi kon­fron­teer K­ris­tien oor die kon­sert, en Ni­na neem ’n be­sluit oor haar kan­ker­be­han­de­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.