22 – 23 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY-VOORSKOU -

Si­mon ont­moet sy bi­o­lo­gie­se pa, Ju­lia ont­dek ’n ge­raam­te in B­litz se kas, en die lief­de blom tus­sen Chris­sie en Da­ni­ël. Koe­kie en Fe­stus pro­beer hul­self uit hul fi­nan­si­ë­le ver­knor­sing wik­kel, Ju­lia vra uit oor B­litz se ver­le­de, en Re­na­te be­vraag­te­ken Si­mon se pa se va­der­skap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.