15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER-VOORSKOU -

Chris daag met ’n piek­niek­mand­jie voor Vi­vien­ne se deur op, en Mi­chel­le het ge­noeg ge­had en vat Bi­an­ca oor haar ge­drag aan. Ro­nald en Siya ver­werk die skok­ken­de nuus wat hul­le gis­ter ge­kry het, ter­wyl ’n pa­niek­be­van­ge Bi­an­ca haar pro­beer reg­ruk voor die maatskaplike wer­ker se be­soek. Ian plaas R­ha­fiek in ’n moei­li­ke si­tu­a­sie met uit­soe­ke­ri­ge kli­ën­te, Ro­nald pro­beer sy siek­te vir so lank moont­lik ge­heim hou, en Wa­de loop weer vir Ni­na raak. S­te­fan pro­beer din­ge met Bi­an­ca en die Sams­o­diens reg­maak, My­moe­na pro­beer Bi­an­ca oor­tuig om na ’n re­ha­bi­li­ta­sie­kli­niek te gaan, en Mrs. J suk­kel om Ro­nald se si­tu­a­sie te ver­werk. Zoe het ’n deur­braak met be­lang­ri­ke kli­ën­te wat R­ha­fiek om­krap, en Bi­an­ca soek nu­we werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.