22 – 23 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS-VOORSKOU -

Wim­pie on­der­neem om Mer­cia se doe­pa by Ei­ke­hof te ver­kwan­sel, en At stel sy plan in wer­king. An­ne­li­ze moet At kal­meer wan­neer An­ne­tjie ie­mand her­ken, en Lou­is voel uit­ge­sluit by sy eie par­ty­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.