10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS – THE LEGACY-VOORSKOU SKOU -

Wan­di­le hou vir eers op soek na lief­de aan­lyn, en M­rek­za luis­ter die pri­va­te ge­sprek tus­sen sy mei­sie Lu­cy en haar broer Cos­mo af. Lu­cy sê Amy moet kant kies, en Zi­tha aan­vaar sy het ge­voe­lens vir haar sa­ke­ven­noot S­man­ga. M­rek­za trek uit die Di­a­le-huis ná ’n stry­e­ry met Lu­cy, Pe­le vind uit Ti­na is te­rug by haar eks, en Lu­cy breek by Ma­z­wi se huis in op soek na M­rek­za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.