15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS – THE LEGACY-VOORSKOU SKOU -

Cos­mo ma­ni­pu­leer Lu­cy so­dat sy vir haar ver­hou­ding met M­rek­za moet ba­klei, en Wan­di­le pas haar baas Ma­z­wi se dog­ter Ro­ri­sang op vir die aand. S­man­ga wei­er dat die baas­spe­le­ri­ge Zi­tha hom by die werk oor­heers, en mnr. Carl­son plaas sy saak in ge­vaar deur Le­se­di te kon­tak. Jack merk op Pe­le be­stu­deer ’n vi­deo van hom en wil weet wat aan die gang is, en Lu­cy is ont­steld om­dat M­rek­za eer­der ’n ba­ba wil hê as om by haar te wees. Nan­di pro­beer vre­de tus­sen haar seun Fa­na en haar man Jack be­werk­stel­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.