10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO-VOORSKOU -

MaNg­co­bo is uit die veld ge­slaan wan­neer N­kun­zi oor kin­ders be­gin praat, maar sy twee vroue se aan­hou­den­de ru­sies laat hom weer dink, en Mxo­li­si en Zek­het­he­lo sit vas oor seks ver­sus ont­hou­ding. Mond­li weeg die ge­vol­ge op in­dien hy be­vor­de­ring pro­beer kry, waar­skyn­lik ten kos­te van kapt. M­thimk­hu­lu, en Sbu wurm hom­self te­rug in ’n werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.