22 – 23 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - MUVHANGO -

Se­a­ni se hart is ge­breek wan­neer V­han­ga­ni haar los, en A­z­win­di­ni is in on­guns ná Li­vhu se ont­hul­ling. Mo­lie­hi spuug vuur na­dat sy Ja­mes in I­ma­ni se ho­tel­ka­mer vind, en ’n ver­plet­ter­de Su­san ver­laat T­hat­he ter­wyl haar man A­z­win­di­ni die ge­vol­ge van sy on­trou­heid moet dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.