10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SCANDAL!-VOORSKOU -

Ro­meo sê vir C­hu­ma­ni hy wil met hom saam­span om Mt­hun­zi te ver­nie­tig, maar hul­le word uit­ge­vang wan­neer hul­le rond­snuf­fel, en Wes­ley kry die mid­del­ja­re­kri­sis-soen wat hy wou hê. El­ders kan S­tok­kies nie so mak­lik van Caip­hus ont­slae raak nie, ver­al ná Caip­hus ’n kol­le­ga se bas red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.