Be­lof­tes en leu­ens

S­can­dal! Week­dae e.tv (*194) 19:30

TV Plus (Afrikaans) - - SCANDAL!-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Ro­meo be­skul­dig Ts­he­po van ja­loe­sie oor C­hu­ma­ni se nu­we lief­de, en C­hu­ma­ni ont­dek ’n do­de­li­ke sa­me­swe­ring teen die Lan­ga-fa­mi­lie. Hoe­wel Xo­li­le e haar vre­se ver­werk, ver­skuif f Mt­hun­zi sy aan­dag na ’n an­der fa­mi­lie­lid met ’n skok­ken­de soen! Dint­le het ’n rits ei­se vir haar vroe­tel­pap­pie, en Lay­la is uit die veld ge­slaan wan­neer ’n ver­hou­ding wat sy ge­dink het kort­ston­dig sou wees, erns­ti­ger word. Caip­hus word ge­dwing om ’n ge­vaar­li­ke bond­ge­noot om hulp te na­der, en la­ter raak Caip­hus ver­lief op een van die Sa­fe N C­le­an-per­so­neel­le­de.

NO­VEM­BER

Wes­ley is nie so mak­lik om te oor­rom­pel as wat sy for­tuin­soe­ker ge­dink het nie, Xo­li­le be­na­der haar troue om­sig­tig wan­neer sy sto­ries hoor oor Mt­hun­zi se dwa­len­de oog, en die brui­de­gom kry skok­ken­de nuus oor ’n ou me­de­plig­ti­ge. Ro­meo vorm ’n on­ge­mak­li­ke ven­noot­skap met ie­mand wat al­les kan bederf vir Mt­hun­zi – en sy trou­dag kom vin­nig na­der. Dam­bi­sa laat haar seun skrik, en C­hu­ma­ni pro­beer help met ’n ge­bro­ke hart. N­du­mi­so en K­go­si pluk die vrug­te wan­neer Glo­ria in die se­wen­de he­mel is, en S­tok­kies gaan voort met sy ven­det­ta. ’n S­jar­man­te kê­rel ver­tel Mlun­gi­si, P­hin­di­le en Zin­zi­le van sy plan­ne om ’n kerk te stig, maar Zin­zi­le is ag­te ag­ter­dog­tig oor sy mo­tie­we en hy b be­gin in­meng in P­hin­di­le en Ja Ja­vas se ver­hou­ding. Dit verg ’n skelm om ’n an­der skelm r raak te sien, en Neo gaan ’n o oor­een­koms met die po­li­sie a aan ná ’n be­drie­ër hom ver­ne ne­der, en ’n ge­sie­ne sa­ke­man wo word ’n hoof­ver­dag­te in ’n skan­da­li­ge k mis­daad.

DE­SEM­BER

Le­rumo hoop hy kan ’n deur­braak maak in ’n men­se­han­del­saak wat be­sig is om die re­pu­ta­sie van twee voor­aan­staan­de sa­ke­man­ne te ver­nie­tig, en ’n ver­dag­te bied aan om on­der die dek­man­tel te werk om met die po­li­sie- on­der­soek te help. S­tok­kies vat ’n swen­de­laar aan wat sy vol­ge­lin­ge om die bos lei, Ro­meo gryp in wan­neer dr. Ja­me­son in die pe­kel be­land, en Dint­le sien hoe Ro­meo iets stouts aan­vang. Die ver­kul­ler Mt­hun­zi spog oor ’n ver­on­der­stel­de paar­tjie wat uit­maak en ge­bruik seks om ’n moei­lik­heid­ma­ker se aan­dag af te lei, en Xo­li­le pro­beer uit­vis hoe Mt­hun­zi op ba­ba­nuus sal re­a­geer. Mt­hun­zi se op­tre­de ver­oor­saak ’n on­ge­mak­li­ke Kersfees in die Lan­ga­huis, en par­ty­tjies en skei­dings lei tot skok­ken­de soe­ne tus­sen on­ver­wag­te paar­tjies. Glo­ria kry won­der­li­ke nuus, maar ’n fa­mi­lie-re­ü­nie sal ’n prop­vol huis oor Kersfees be­te­ken.

Ro­meo (regs) het die een per­soon wat Mt­hun­zi se kaar­te­huis kan laat in­tui­mel.

Bo­nis­wa Lan­ga is on­be­wus van ’n ge­vaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.