10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - ISIDINGO-VOORSKOU -

Zan­dré is erg ge­slaan, en N­tan­do gee K­gotha­lo ’n re­de om te glim­lag met sy nu­we sa­ke­voor­stel. Lala­ge se werk as Lin­coln se per­soon­li­ke as­sis­tent is meer as waar­op sy ge­hoop het, maar sy is steeds be­kom­merd oor haar seun Zan­dré, en C­li­ve is woe­dend en doen iets on­ver­geef­liks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.