15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - RHYTHM CITY-VOORSKOU -

Mzi word on­kant be­trap deur Re­nei se ont­hul­ling, en Da­vid ge­bruik Bon­gi om Lun­gi­le te ma­ni­pu­leer vir sy plan om Red Re­cords te steel, en Ma­pu­la wil weet waar­om mnr. Mur­ray haar min pun­te vir haar En­gel­se op­stel ge­gee het. Ren­eil­we is so des­pe­raat om Mzi as haar kê­rel te hê dat sy hom die sleu­tels vir haar woon­stel gee. Le­ra­to pro­beer haar eks­kê­rel Lun­gi­le keer om on­der­soek in te stel na waar hul ba­ba­dog­ter Ont­ha­ti­le haar be­vind, en Ma­pu­la be­sluit die mak­lik­ste op­los­sing is om mnr. Mur­ray van ras­se­dis­kri­mi­na­sie te be­skul­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.