10 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD-VOORSKOU -

S­tef­fy be­trap by­na vir Ka­tie en Wy­att saam in die bed, Ni­co­le en Zen­de pak hul tas­se om na Pa­rys te trek, en Li­am en Bill is in ’n vuis­ge­veg. Jus­tin sê Bill moet sy goed vat en loop, S­tef­fy troos Bill, en Rid­ge sê vir Brooke om Bill te ver­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.