15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD-VOORSKOU -

Li­am bied aan om Sal­ly te help om S­pectra Fashi­ons te her­bou, en S­tef­fy stem in om be­mid­de­laar te wees vir Bill en Li­am. Brooke ver­moed Bill steek iets weg en vra hy moet die waar­heid ver­tel. Wy­att hou nie daar­van dat sy broer Li­am die hoof van die fa­mi­lie­be­sig­heid is nie, Brooke is vies wan­neer Bill bieg hy het S­pectra af­ge­brand, en Quinn is ver­stom om te hoor S­hei­la is steeds op die dorp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.