Nou in A­me­ri­ka

TV Plus (Afrikaans) - - DAYS-VOORSKOU -

BOLD

Bill gee Brooke ’n skok­ken­de, on­ver­wag­te soen ná sy hom ver­tel hy ver­dien die kans om ’n be­hoor­li­ke pa vir klein Will te wees. El­ders dink Li­am en Wy­att te­rug aan hoe ’n treu­ri­ge pa Bill vir hul­le was, en Rid­ge en Bill pak me­kaar in die toe­sig­stryd. Rid­ge het ’n ge­hei­me ont­moe­ting met die reg­ter, en T­hor­ne sê vir die For­resters Ka­tie het in­ge­stem om met hom te trou. Ho­pe en S­tef­fy be­land in ’n kat­ge­veg oor hoe­kom For­rester hoe­ge­naamd vir Sal­ly in diens het, en die nu­we For­rester-mo­del Xan­der is ’n wit­warm tref­fer op die loop­plank.

DAYS

Mar­le­na ont­waak uit haar ko­ma, maar sy is an­ders en die eer­ste ding wat mam­ma Mar­le­na doen, is om haar ver­kwis­ter-dog­ter Sa­mi die deur te wys. Daar­by val Mar­le­na Bel­le aan om­dat haar op­drag dat sy nie by­ge­bring moet word nie, ver­ont­ag­saam het – die waar­heid is John, Kay­la en Ro­man het ’n om­rui­ling ge­doen wat Hat­tie en Mar­le­na be­hels. Ra­fe en S­ha­wn kry Ho­pe voor stok oor hoe­kom sy Ben skul­dig wou laat lyk, en Ben pro­beer Ci­a­ra oor­tuig hy is on­skul­dig. C­had tref Ab­by be­wus­te­loos aan ná Ga­bi haar be­dwelm het so­dat al­mal moet dink Ab­by is weer koe­koes. La­ter be­wys ’n DNS­toets Lu­cas is die pa van S­hei­la se ba­ba.

Y&R

Die slink­se Nick er­ken hy’t ge­maak of hy JT is ná hy by die Dark Hor­se-be­kend­stel­ling ge­ar­res­teer word. Ab­by laat per on­ge­luk teen­oor Jack glip Vic­tor is dalk sy half­broer, en Vic­tor lyk net so ont­huts wan­neer Jack hom met die nuus kon­fron­teer. Vic­tor wei­er Jack se ver­soek vir ’n DNS-toets, wat Jack dwing om te gaan rond­krap oor Al­bert Mil­ler. Ky­le gee voor hy slaap so­dat hy seks met Sum­mer kan ver­my, en Ash­ley be­spreek haar re­ë­ling met ’n ge­heim­sin­ni­ge vreem­de­ling. El­ders kry Ky­le Bil­ly se wag­woord uit Glo­ria wan­neer hy ver­moed Bil­ly ver­duis­ter geld van Ja­bot om sy dob­bel­skuld te be­taal.

Hat­tie sluip in en neem Mar­le­na se plek in die hos­pi­taal­bed in voor ie­mand iets ver­moed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.