15 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - DAYS-VOORSKOU -

Ai­den gee voor hy’s be­roof, John kon­fron­teer Ra­fe oor sy ge­voe­lens vir Ho­pe wan­neer Ra­fe reg­maak om na die Sa­lem-po­li­sie te­rug te keer, en Ro­man sê vir Mar­le­na John sluit weer by die ISA-spi­oe­na­gent­skap aan. Pai­ge trek Ky­le se aan­dag af so­dat JJ kan ont­snap, en sy vind uit JJ werk vir die DEA (Drug En­for­ce­ment A­gen­cy) – en Eve ook. Ni­co­le dag­vaar Xan­der en Se­re­na suk­ses­vol vir $250 000 elk, en Xan­der be­land ag­ter tra­lies ná T­he­re­sa Bra­dy laat glo Xan­der het hom aan haar op­ge­dring. La­ter sê Ab­by vir C­had sy gaan Ben se ba­ba kry ná C­had S­te­fa­no se plan­ne vir haar erf­por­sie ont­hul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.