OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Ng­co­lo­si en MaZu­lu be­sleg hul ver­skil­le, maar daar sal nie vir lank vre­de in die B­hen­gu-huis wees nie wan­neer Zet­hu ont­hul N­ga­no­no is die pa van haar ba­ba, en Ng­co­lo­si maak reg om N­ga­no­no by Ma­lu­ju af te dank. Zet­hu stem half­har­tig in om N­ga­no­no se ge­heim te be­waar, en Pra­nav het Ne­ru­pa ver­laat met baie om te ver­ge­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.