NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

N­ga­no­no er­ken teen­oor P­hunyu­ka hy het Zet­hu swan­ger ge­maak, en P­hunyu­ka en Ng­co­lo­si vind uit van die a­bor­sie­pil­le net voor Zet­hu weer be­wus­te­loos raak. P­hunyu­ka se ge­we­te pla hom na­dat hy moord ge­pleeg het, maar hy laat lei­dra­de wat hom na die to­neel te­rug­lei om be­wy­se te ver­nie­tig en die lyk te ver­brand. MaZu­lu sê vir P­ha­ka­de N­ga­no­no het ver­dwyn, P­hunyu­ka be­gin bood­skap­pe stuur van sy slag­of­fer se sel­foon, en Ma­ha­raj pers P­hunyu­ka af om op Ng­co­lo­si te spi­oe­neer na­dat hy P­hunyu­ka se ge­heim ont­dek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.