Die se­pie kon nie e­pi­so­de-in­lig­ting vir die res van die jaar ver­strek nie. 22 – 23 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

VER­LE­DE KEER

Daar was kom­mer oor Samson se ge­sond­heid, Ju­das het ’n plan be­dink om die nuus­kie­ri­ge Lil­li­an uit die pad te kry, en Sip­ho­ka­zi was in groot moei­lik­heid.

10 – 12 OK­TO­BER

Tra­di­si­o­ne­le ver­wag­tings en die mo­der­ne wê­reld bots, en Ju­das se plan ont­spoor by­na, maar Beau­ty kom tot sy red­ding. Du­ma en Ma­buyi be­plan ’n toe­koms wat nie hoof­man­skap in­sluit nie, en M­piy­ak­he vra ’n ver­trou­e­ling om na die vroue om te sien ter­wyl hy weg is om sa­ke te doen.

15 – 19 OK­TO­BER

Bon­ga­ni is woe­dend wan­neer hy hoor an­der weet die waar­heid, en Ju­das kan sy aan­dag aan die tax­i­be­dryf wy nou­dat Lil­li­an iets het om haar be­sig te hou. Ng­we­bed­la se plan neem vorm aan, en P­hu­me sal tog haar fa­mi­lie kan be­skerm. Samson suk­kel nog met sy ge­sond­heid, maar K­ha­nyi het dalk die op­los­sing, en ie­mand hou hom ’n held, maar sy in­gry­ping is dalk nie ge­noeg nie. Ju­das sê sy vak­leer­ling moet op­drag­te volg, en daar is span­ning wan­neer po­li­tiek be­spreek word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.