Kat­te­kwaad en ’n gy­se­laars­dra­ma

Ge­troud Met Rug­by Week­dae kykNET (*144) 21:00

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Si­mon vra sy bi­o­lo­gie­se pa om ’n va­der­skap­toets te on­der­gaan, Chris­sie en Da­ni­ël pro­beer hul ver­hou­ding ge­heim hou, en Fe­stus vra Mag­da se hulp. Ju­lia dring by Ma­ry­ke aan om haar die waar­heid oor B­litz se ver­le­de te ver­tel, Y­von­ne kui­er by Si­mon en Re­na­te, en Koe­kie het weer ’n voor­ge­voel. Kar­lien van Jaars­veld tree in Pot­ties op om geld in te sa­mel vir bors­kan­ker, en B­litz kon­fron­teer Fa­fa. TJ is te­rug van die kli­niek af, Gi­de­on vind uit van Chris­sie en Da­ni­ël se ver­hou­ding, en Bi­bi en Ma­ry­ke is oor­ge­haal om die sa­lon op te knap. S­chalk is be­kom­merd oor TJ wat in K­wa­Zu­lu-Na­tal wil bly, Chris­sie wil An­na van haar en Da­ni­ël se ver­hou­ding ver­tel, en Reitz wei­er steeds om An­na se boek te lees. Gi­de­on kry Da­ni­ël voor stok oor Chris­sie, Si­mon kry die uit­slag van die va­der­skaps­toets, en An­na is raad­op met Reitz.

NO­VEM­BER

Ni­na be­rei haar voor op die o­pe­ra­sie, An­na en Reitz vind uit van Chris­sie en Da­ni­ël se ver­hou­ding, en Ma­ry­ke en Bi­bi se splin­ter­nu­we sa­lon maak sy deu­re oop. Ni­na gaan hos­pi­taal toe vir haar ma­stek­to­mie en die re­kon­struk­sie­o­pe­ra­sie, S­chalk kry nuus oor Ike (Fe­zi­le M­pe­la) se moor­de­naar, en Si­mon ont­vang ’n spe­si­a­le ge­skenk. Koe­kie is weer be­sig om kat­te­kwaad aan te vang en be­sluit om ’n B­rit­se ko­nink­li­ke te wees, Bi­bi vind uit Ike se moor­de­naar het uit die tronk ont­snap, en Fe­stus is nie be­ïn­druk met Koe­kie se nu­we ko­nink­li­ke styl nie. An­na en Reitz se lief­des­boot­jie vaar in on­stui­mi­ge wa­ter, Fe­stus suk­kel om die nu­we Koe­kie te aan­vaar, en Bi­bi be­sluit om ver­ant­woor­de­lik­heid te neem vir haar eie vei­lig­heid. ’n On­wel­ko­me be­soe­ker daag by die sta­di­on op, al­mal pro­beer tot ver­haal kom ná ’n gy­se­laars­dra­ma, en daar is ’n on­ge­mak­li­ke fa­mi­lie- ete by die G­reeff-huis. Gi­de­on dryf Ni­na teen die mu­re uit, Fa­fa is be­kom­merd oor S­chalk se wel­stand, en Bart en K­ris­tien is vas­be­slo­te om S­chalk se on­der­gang te be­werk­stel­lig. Din­ge raak erns­ti­ger tus­sen B­litz en Ju­lia as wat hy be­plan het, Si­mon lees Y­von­ne en Re­na­te die le­vie­te voor, en Ma­ry­ke is be­kom­merd oor Fa­fa en S­chalk se gees­tes­toe­stand ná Ike se moor­de­naar weer a­mok ge­maak het.

DE­SEM­BER

Ons het ge­vra, maar dis teen Ge­troud Met Rug­by se beleid om sto­rie­ly­ne so ver voor­uit te gee, en hul­le wou dus nie lus­ma­kers vir De­sem­ber gee nie.

Re­na­te en Si­mon gaan deur diep wa­ters wan­neer Si­mon se bi­o­lo­gie­se pa in die prent­jie kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.