Fa­mi­lie-ru­sies

S­keem Saam Week­dae SABC1 (*191) 18:30

TV Plus (Afrikaans) - - SKEEM SAAM-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Ma­ro­thi speel vir ’n slag die held en help Ma­pit­si om Le­ha­sa aan te vat om­dat hy haar sus­ter se be­sig­heid in 2016 ge­steel het, en Lee­to se ou­ers stel ’n ul­ti­ma­tum aan hom: óf sy ste­ler-stief­seun No­ah óf hul­le. Le­ha­sa dink ie­mand delf in sy ver­le­de, sy sa­ke­tran­sak­sies en waar hy sy geld ge­maak het, en Mok­ga­di sê vir Lee­to hy moet haar on­der­steun in haar ge­veg met sy ou­ers, John en Mei­kie. Ma­ro­thi is woe­dend wan­neer hy uit­vind Ra­chel het moe­tie ge­bruik om hom te­rug te wen, en Bots­he­lo speel ma­t­ch­ma­ker vir Ma­pit­si en Sp­ho­la.

NO­VEM­BER

Ma­ry se re­ak­sie op haar klein­seun No­ah se ge­drag maak Mei­kie ag­ter­dog­tig oor Ma­ry en haar dog­ter Mok­ga­di, en Sp­ho­la en Ma­pit­si gaan op ’n weg­breek vir paar­tjies. Fa­nie ge­bruik sy re­ke­naar­vaar­dig­he­de om Le­ha­sa te help om Ma­ro­thi se loop­baan te ver­woes, en die Ma­put­la-fa­mi­lie is ge­skok wan­neer No­ah se ver­bin­te­nis met ’n ben­de ont­hul word. Ma­ro­thi vra Ra­chel die ja­woord, en John pro­beer die po­li­sie van No­ah se spoor weg­hou. Ra­chel se fa­mi­lie wil hê sy moet Ma­ro­thi da­de­lik los, en Ma­pit­si sê Sp­ho­la af ná hy met die ge­reg bots.

DE­SEM­BER

Ra­chel weet nie wat om te doen so­dat haar fa­mi­lie haar ver­loof­de, Ma­ro­thi, aan­vaar nie, en Ma­pit­si sluit Sp­ho­la steeds uit haar le­we uit. Be­wy­se maak dit dui­de­lik Ma­ry is te ver­kwa­lik vir No­ah se kom­mer­wek­ken­de ge­drag, en Sp­ho­la ver­val in ’n lief­des­de­pres­sie. E­li­za­beth pro­beer haar werk­lo­se ma, skool­hoof T­ho­bak­ga­le, op­beur deur haar te oor­reed om werk te soek, en Ra­chel se fa­mi­lie bom­bar­deer Ma­ro­thi met vrae oor sy oor­le­de vrou. Mei­kie haal haar man, John, se af­fair met C­ha­ri­ty op voor hul­le hul hu­we­liks­be­lof­tes hernu, en dit voel vir skool­hoof T­ho­bak­ga­le sy’s weer in be­heer van haar cha­o­tie­se le­we. Mok­ga­di en Lee­to se hu­we­lik hang aan ’n draad­jie weens hul ba­klei­e­ry oor No­ah, en Ma’ N­tu­li is be­kom­merd oor ’n e­mo­si­o­neel uit­ge­put­te E­li­za­beth. El­ders vaar No­ah teen sy fa­mi­lie uit en dreig om hom aan die jaar­lik­se Turf­loop- ex­tra­va­gan­za te ont­trek.

Ma­ro­thi gaan ’n goeie daad ver­rig en die twy­fel­ag­ti­ge Le­ha­sa (in­las) help kel­der.

Die en­kel­ma Ma­pit­si is reg om weer uit te gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.