Vreem­de dro­me

U­za­lo Week­dae SABC1 (*191) 20:30

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Die waar­heid oor mev. Mad­la­la se ge­heim word be­kend en dit plaas mnr. Mad­la­la se be­graf­nis op die spel, en No­sipho be­soek ’n dok­ter om haar vreem­de dro­me te be­spreek. MaNg­co­bo gryp in wan­neer MaMlam­bo na No­sipho uit­reik en haar pro­beer help, en dit voel vir Mond­li of hy voor al­mal in die ver­leent­heid ge­stel word wan­neer No­sipho se dro­me haar le­we be­gin be­in­vloed. Die tyd raak min vir MaMlam­bo om ’n ba­ba saam met N­kun­zi te hê. No­sipho vind uit sy word eint­lik ge­roep om ’n san­go­ma te wees, en GC vaar weens sy fi­nan­si­ë­le kri­sis die K­waMas­hu Ce­le­bra­ti­ons-klein­kas in om sy huur by die Map­hu­mu­lo-huis te be­taal.

NO­VEM­BER

MaMlam­bo pro­beer uit­vind hoe haar man sal re­a­geer as dit sou lyk of sy nie swan­ger kan word nie, en Sbu se ja­loer­se streep bring hom in kon­flik met ’n groot be­ste­der by Club Ge­ne­sis. MaMlam­bo ont­hul die waar­heid oor mnr. Mad­la­la in die kerk, en die skin­der­ton­ge klap wan­neer mev. Mad­la­la haar le­wen­styl ver­an­der. Sbu en Fi­ki­le is be­kom­merd oor mev. Mad­la­la se wilde koop­tog, want hul­le wil haar geld vir hul­self in­palm, en die jong­men­se van die kerk lei die soek­tog wan­neer No­sipho ver­dwyn. MaMlam­bo en MaNg­co­bo staan saam in die soek­tog na No­sipho, wat deur haar dro­me aan­ge­por word en rond­dwaal om haar voor­ou­ers se graf­te te vind. Mk­hon­to Xu­lu (Bon­ga Dla­mi­ni) keer te­rug en hy’s vas­be­slo­te om N­kun­zi te kel­der, en Mk­hon­to en MaNg­co­bo be­land in die moei­lik­heid op die plaas waar die voor­va­ders se graf­te ge­vind word. Zek­het­he­lo sit vas met Mxo­li­si se eks Li­ly (Noxo­lo Mat­hu­la), en La­dy Die (K­ha­nyi M­bau) is ook te­rug en sy gaan a­mok maak! Q­ha­ban­ga het ’n ge­vaar­li­ke werk vir Mxo­li­si, en so ook Mk­hon­to. Ga­bi­si­le en N­kun­zi kry ont­stel­len­de in­lig­ting oor Zek­he, en Zek­he het self ver­stom­men­de nuus.

DE­SEM­BER

MaNg­co­bo be­weer sy is swan­ger, en Mxo­li­si word ’n koe­ël ge­gee om N­kun­zi te ver­moor en dan vra hy Zek­het­he­lo die ja­woord. Die cou­gar mev. Mad­la­la het Sbu in die oog – wat sal hy vir ’n mil­joen doen? Mas­ter­mind is in die knyp ag­ter tra­lies en hy maak ’n nu­we vriend, past. Md­lets­he kry ’n ge­sond­heidskok, en la­ter draai die ge­meen­skap hul rug op die Md­lets­he-fa­mi­lie.

Die ver­le­de kom nooit vreed­saam tot rus in U­za­lo nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.