Ver­raad, ve­tes en toor­kuns

I­si­din­go Week­dae SABC3 (*193) 19:00

TV Plus (Afrikaans) - - ISIDINGO-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Die gees in haar sje­bien bly spook by Ni­na, Mor­ong­wa is mee­do­ën­loos, en Lala­ge ba­klei met Wen­dy en Hen­drik oor Zan­dré. K­gotha­lo se e­mo­sies kry die oor­hand wan­neer Lin­coln sy plan ont­hul om Ni­na te ver­nie­tig, en dit lyk of Zan­dré se le­we op die af­draan­de­pad is ter­wyl hy oor Se­li­ne treur. Hen­drik het ’n be­lo­wen­de ver­ga­de­ring by die Bo­ka­mo­so-ho­tel, en Ni­na wend haar tot toor­de­ry om haar be­sig­heid te sui­wer.

NO­VEM­BER

Na­dat sy ’n pak­kie ont­vang het, is Ni­na be­kom­merd oor haar toe­koms, en Lala­ge en Wen­dy se sus­ter­li­ke band is dalk tot niet ná hul jong­ste stry­e­ry. Ga­briel se vi­sier is op ’n nu­we tei­ken, en Lin­coln word uit die hos­pi­taal ont­slaan ná wat met die eer­ste oog­op­slag na iets nie­tigs lyk, maar ie­mand hou hom van­uit die ska­du’s dop. Hen­drik en Lala­ge kan net nie me­kaar ver­staan nie, en Ni­na weet nog nie Lin­coln se le­we is in haar han­de nie. Ga­briel ver­an­der van die pop­pe­spe­ler na die pop wan­neer hy in ’n plan ge­bruik word om Se­cha­ba te ma­ni­pu­leer, en ge­rug­te van toor­de­ry word in The Deep ver­sprei. Se­cha­ba oor­skry die gren­se en is in ’n ver­leent­heid, en An­ja en Zan­dré is op­ge­won­de oor die voor­uit­sig van geld wan­neer Hen­drik ’n uit­be­ta­ling by die myn kry. Ni­na speel haar kaar­te te gou, en Hen­drik hou nie daar­van dat Lala­ge hom ver­klei­neer nie. Ga­briel word daar­aan her­in­ner hy is nie so s­lim soos hy dink nie, en Ma­jo­la is op pad na die sje­bien toe, vas­be­slo­te om uit te vind wat werklik on­der die ver­hoog be­gra­we is. Hen­drik be­gin op die rus­bank slaap, en Ni­na se oë was gro­ter as haar maag met haar nu­we ske­ma. Daar is dalk lief­de in die lug vir Se­cha­ba, en Ni­na word blind in ’n on­ge­luk. Hen­drik het geen i­dee sy skoon­sus­ter Wen­dy is op hom ver­lief nie, en twee vroue is in tra­ne ná ’n ont­voe­ring.

DE­SEM­BER

Weens Ga­briel se ver­sig­ti­ge ma­ni­pu­le­ring en ’n o­pen­ba­ring deur Ma­jo­la is Se­cha­ba en die bur­ge­mees­ters­kan­toor mid­de-in ’n op­roer, en Si­biya gaan te ver wan­neer hy meen sy vrien­de het teen hom ge­draai. Hen­drik pro­beer sy ge­sin die vol­le Ker­s­er­va­ring gee ná die moei­li­ke jaar wat hul­le ag­ter die rug het, maar dit gaan dalk nie die kra­ke her­stel nie, en Si­biya be­gin die pro­ses om sy vrien­de te­rug te wen.

Ni­na (links) word deur gees­te ge­teis­ter, en Hen­drik en Lala­ge veg om hul ge­sin en hu­we­lik te red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.