Pro­bleem­ro­man­se en ’n ont­voe­ring

R­hythm Ci­ty Week­dae e.tv (*194) 19:00

TV Plus (Afrikaans) - - RHYTHM CITY-VOORSKOU -

OK­TO­BER

Tool­kit sit sy sa­me­swe­ring, ge­lieg en ge­kon­kel teen Da­vid en Suf­fo­ca­te voort, en Ren­eil­we pro­beer red wat oor is van haar ro­man­se met Mzi. Die skool is ver­deeld oor die Ma­pu­la-ras­be­we­rings, en Da­vid se plan­ne met Red Re­cords kry mo­men­tum. Le­ra­to eis Lun­gi­le moet op­hou soek na hul ba­ba­dog­ter, en Ma­pu­la se ver­ga­de­ring met die skool­hoof, mev. S­wa­ne­poel (Clai­re Lou­i­se Wro­ge­man), loop skeef. Pe­arl praat pad­langs oor haar vrien­din Ren­eil­we wat met haar eks Mzi uit­gaan.

NO­VEM­BER

Kop pro­beer sy vrou Blos­som teen de­pres­sie help wan­neer sy wei­er om op te staan en e­nig­iets te doen, en mev. S­wa­ne­poel vra Ma­pu­la om te help om die skool se beleid aan te pas. Dit is moei­lik vir Sa­be­lo om by Ki­lo­watt-klub te werk, sy ver­hou­ding met Sin­dis­wa te laat vlot, as­ook sy fa­mi­lie­le­de Di­neo en Du­mi­sa­ni groot te maak, en Ma­pu­la kom van aan­ge­sig tot aan­ge­sig met mnr. Mur­ray ná sy ver­hoor. Lun­gi­le vlek Bon­gi se leu­ens voor al­mal oop by die par­ty­tjie om hul hu­we­liks­be­lof­tes te hernu. Sa­be­lo loop Du­mi­sa­ni se ou­er­ver­ga­de­ring mis, daar is pa­niek by die Nd­lo­vu’s wan­neer Bu­si gy­se­laar ge­hou word, en Cu­ba vra ’n san­go­ma om Blos­som te help red, maar haar de­pres­sie ver­er­ger. Bon­gi vra ’n eg­skei­ding, en die ge­re­ha­bi­li­teer­de al­ko­ho­lis Lun­gi­le gryp weer na drank. Sa­be­lo los Sin­dis­wa, Suf­fo bla­meer Da­vid vir Bu­si se ont­voe­ring, en die san­ge­res Re­nei se ge­wigs­pro­bleem word op so­si­a­le me­dia be­spot.

DE­SEM­BER

’n Vi­deo van Ren­eil­we wat ’n be­spot­ter ver­baal aan­vat, ver­sprei op die in­ter­net, wat haar kans op ’n TV-re­a­li­teits­pro­gram bederf. Di­neo en Du­mi­sa­ni word ge­dwing om by die K­hu­ses in te trek, ter­wyl Sa­be­lo na goud on­der hul hut soek, en Mzi kon­fron­teer sy pa Suf­fo­ca­te om­dat hy hom uit­sluit by die on­der­soek na Bu­si se ont­voe­ring. Fats help Sa­be­lo na goud soek, en Ren­eil­we oor­weeg plas­tie­se chi­rur­gie wan­neer oe­fe­nin­ge nie die ge­wens­te re­sul­ta­te le­wer nie, en dit lyk as­of Pe­arl en Mzi weer ’n paar­tjie is.

Ren­eil­we en Mzi pro­beer op­maak, maar Pe­arl (in­las) wil hom te­rug­hê.

Ma­pu­la kry ’n kans om die hoof te help om die skool se pro­ble­me op te los.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.