DE­SEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - DAYS-VOORSKOU -

Son­ny en Sa­mi (A­li­son S­ween­ey) is te­rug in Sa­lem ná Will ’n slag­of­fer van die das­moor­de­naar word, en Ben laat C­had in ’n ko­ma be­land ná C­had hom daar­van be­skul­dig dat hy die das­moor­de­naar is. ’n B­rief van ’n dooie man word aan Sa­mi ge­stuur, en Ai­den be­plan Ho­pe se dood. S­te­ve en Bo ont­snap en jaag na Sa­lem in die hoop om te keer dat Ho­pe met Ai­den trou, en S­ha­wn (Ja­son Cook) ver­ras Ho­pe. Ho­pe en Ai­den haak af, en die das­moor­de­naar het Ab­by in sy kloue.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.