SINGLE PARENTS

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Blair Wal­dorf van die tie­ner­dra­ma Gos­sip Gi­rl (2007-2012) is nou mooi groot en die ak­tri­se Leig­h­ton Mees­ter ver­tolk die rol van ’n ou­er in die nu­we ko­me­die Single Parents. Haar ka­rak­ter An­gie is deel van die ou­er- on­der­wy­ser­ver­e­ni­ging by ’n plaaslike skool en sy help ’n nu­we en­kel­pa om een van die "koel ou­ers" te word.

Gos­sip Gi­rl se “koel tie­ner” Leig­h­ton Mees­teris nou ’n “koel ma”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.