MAKING A MURDERER

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Die bui­ten­ge­wo­ne sto­rie van die ge­van­ge­ne S­te­ven A­very word mid­del Ok­to­ber voort­ge­sit op die stroom­diens Netflix met sei­soen 2 van die dok­kie­reeks Making A Murderer (2015-nou). Die 10 e­pi­so­des kyk na S­te­ven se be­we­rings dat die po­li­sie sy ont­slag ge­keer het al is hy in 2003 van moord vry­ge­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.