DOWNTON ABBEY

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Toe die pe­ri­o­de­dra­ma Downton Abbey (2010-2015) ge­ëin­dig het, het fans ge­ëis die Cra­w­ley-fa­mi­lie se vol­gen­de hoof­stuk moet in ’n fliek voort­ge­sit word. Die maak van die fliek is nou amp­te­lik, want die spe­lers is in hul his­to­rie­se drag op die stel ge­sien. Die fliek, ook Downton Abbey ge­noem, gaan in Sep­tem­ber 2019 wê­reld­wyd uit­ge­reik word, maar A­me­ri­kaan­se fans sal tot Ok­to­ber moet wag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.