MISTRESSES

TV Plus (Afrikaans) - - MOONIE MIS NIE -

SEI­SOEN BE­GIN Sei­soen 2 e.tv (*194) 22:00 E­pi­so­de 1 Die sei­soen se drink­spe­le­tjie is om, ter­wyl jy kyk, ’n sluk­kie wyn te neem el­ke keer wan­neer A­pril met die sexy kuns­te­naar Da­niel (Ric­ky W­hitt­le) flirt, en ’n vol glas af te sluk el­ke keer wan­neer hul­le die kle­re laat waai. Ge­sond­heid!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.