BA­TES MOTEL (2013-2017) Nor­man

TV Plus (Afrikaans) - - MOONIE MIS NIE -

Niks van (F­red­die Highmo­re) is nor­maal nie. Hy is deur en deur ’n psi­go­paat en sy ma Nor­ma (Ve­ra Far­mi­ga) be­skerm hom teen die bui­te­wê­reld wat hom boe­lie, spot en aan­rand om­dat hy an­ders is. Nor­ma laat hom glo hy is spe­si­aal. Spe­si­aal, ja, maar nie op ’n goeie ma­nier nie – hy ont­wik­kel ’n lief­de vir die dood ty­dens sy in­tern­skap by die tak­si­der­mis. Kort voor lank ver­moor hy voor die voet. Hy het ’n goeie a­li­bi: Dit was sy an­der per­soon­lik­heid – die ma – wat die da­de ge­pleeg het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.