BEDERFBROKKIE!

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Lou­is moet ’n moei­li­ke be­sluit neem: ver­tel hy sy half­broer At Kos­ter (Hans S­try­dom) van die ge­sprek met Mer­cia? Of bly hy lie­wer stil? Mer­cia het des­tyds At se siek ma ver­pleeg en toe op At se pa ver­lief ge­raak, en ná At se ma se dood het Mer­cia met sy pa ge­trou. At het Mer­cia nog nie daar­voor ver­ge­we nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.