7 – 9 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SCANDAL! -

Ie­mand in die Lan­ga-huis spin ’n web van leu­ens, en Ro­meo maak plan­ne om Mt­hun­zi te kel­der. H­len­gi­we is op die spoor van die sto­rie van ’n leef­tyd, een klein de­tail het Dint­le in ’n tra­ne­ri­ge woe­de­bui, en Wes­ley het op­win­den­de nuus vir Ing­rid. S­tok­kies is op die oor­logs­pad by die werk, en dank­sy Caip­hus se vry­e­ry met Glo­ria het N­du­mi­so en K­go­si vre­de tuis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.