12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - IMBEWU: THE SEED -

Za­ki­thi dring aan op ’n u­me­mu­lo (mon­dig­wor­ding­se­re­mo­nie), en KaMa­don­se­la be­skul­dig P­ha­ka­de van ’n af­fair met MaZu­lu. P­hunyu­ka se skuld­ge­voe­lens ry hom wan­neer Ng­co­lo­si be­lo­we om die tra­di­si­o­ne­le ver­goe­ding te be­taal om­dat N­ga­no­no Zet­hu swan­ger ge­maak het. MaK­hu­ma­lo sê vir MaZu­lu en P­ha­ka­de dat N­ga­no­no dood is, en Shria oe­fen haar nu­we mag uit om Za­ki­thi te dis­si­pli­neer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.