12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Ö­z­kan er­ken hy is reg­tig lief vir G­ül­se­ren, en la­ter gaan hy na Can­su se skool om sy bi­o­lo­gie­se dog­ter die eer­ste keer te ont­moet. Rahmi ver­moor am­per vir Al­per wan­neer hy uit­vind dis Al­per wat Ci­han ge­skiet het, en Di­la­ra knoei so­dat G­ül­se­ren haar werk sal ver­loor. Ci­han ver­loor sy hu­meur wan­neer hy uit­vind Ö­z­kan het Can­su by die skool ont­moet, en hy rand Ö­z­kan aan. Ke­ri­man be­sluit om vre­de te maak met G­ül­se­ren, en een van Ha­zal se vrien­de sê vir Ö­z­kan Ha­zal het hom by die po­li­sie aan­ge­gee vir dronk­be­stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.