12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Le­ra­to distansieer haar van Lun­gi­le en Bon­gi se pro­ble­me, Lun­gi­le word ge­ar­res­teer, en Pe­arl steek Sin­dis­wa, wat as kel­ne­rin werk, in die pad. Cu­ba smeek haar san­go­ma om die sleg­te voor­te­kens te ver­wy­der wat sy oor Blos­som uit­ge­spreek het, en Suf­fo moe­dig sy vrou Pu­leng aan om meer tyd saam met hul kin­ders deur te bring. Kop wend hom tot Sis Bee en Jaf­ta om hom te help dat Blos­som weer haar ou self word, Sin­dis­wa los Sa­be­lo ná ’n woor­de­wis­se­ling, en Pu­leng se uit­stap­pie na die park ein­dig met ’n tra­ge­die.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.