12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Wal­ter keer na die Re­fil­we-towns­hip te­rug met die be­doe­ling om Male­fu se hart te wen, en Tu­mi en Zo­la­ni se wit­te­brood­fa­se ver­flou gou ná ’n ru­sie. Lin­di­we vryf Zo­la­ni ver­keerd op, en Wal­ter praat o­pen­har­tig met Male­fu. El­ders is Co­bra brie­send wan­neer hy uit­vind Wal­ter het ge­voe­lens vir sy ma, Male­fu, en Lin­di­we se ge­heim­sin­ni­ge kli­ënt toon be­lang­stel­ling om haar di­a­mant te koop. Co­bra be­skul­dig Wal­ter daar­van dat hy hul ge­sin uit­me­kaar pro­beer dryf, en An­di­le se vei­ling ra­fel uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.