DIE KROONPRINS

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

Sei­soen 1 VIA (*147) 18:00 E­pi­so­de 5 Die styl-ghoe­roe Wer­ner Wes­sels ont­moet ’n skool­juf­frou, Li­an­na, wat meer pro­fes­si­o­neel wil aan­trek, en hy help. Die rok­ke wat Wer­ner vir Ro­le­ne S­trauss, Mej. SA 2014 en in die­self­de jaar Mej. Wê­reld, laat ont­werp het, is ui­t­ein­de­lik reg om aan te pas en Ro­le­ne lyk a­sem­ro­wend.

Don­der­dag 8 No­vem­ber

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.