BLACK-ISH

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

Sei­soen 3 e.tv (*194) 19:30 E­pi­so­de 11 Bow en Dre kom op hul kin­ders se ge­hei­me aan­lyn le­wens af: Di­a­ne het per a­buis por­no­gra­fie ge­sien, Zoey po­seer vir sexy In­sta­grams en Ju­ni­or is be­hep met werk­li­ke beeld­ma­te­ri­aal van ont­hoof­dings. Die erg­ste? Jack ver­kies Pe­wDiePie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.