TV Plus (Afrikaans)

DEVIOUS MAIDS

-

NUWE SEISOEN BEGIN! Seisoen 4 e.tv (*194) 22:00 Episode 1 Die aaklige Adrian Powell gee voor hy is verlam om Evelyn aan sy sy te hou, wat ware liefde vir hulle is ná hul huis in die slotepisod­e van seisoen 3 opgeblaas is. Die beste volg ’n rukkie later in die episode wanneer ons Peri se fliekweerg­awe van Evelyn sien, wat nie net histeries is nie, sy het ons ook heeltemal vir die gek gehou. • Lees meer op bl. 8.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa